Fax to Email Free

Home | Contact us

Free Fax To Email
© 2012 Free Fax To Email

Kry U faks enige plek, enige tyd

Ons bespaar U geld vanaf 2002! Suid-Afrika se vinnigste groeiende faks na epos agent.

Kry U faks enige plek, enige tyd

  This Fax to Email page is in Afrikaans, read the english version here

Registreer U gratis faks na e-pos nommer nou!

Ontvang jou fakse in jou e-pos. Probleme om ons vorm te sien? Klik hier.

Is die bogenoemde rooi blok leeg?

Moet nie paniekerig raak nie! Die aamelding systeem is tans besig (Ons Registreur duisende mense).
Ons sal graag die faksnommer vir u opstel.
Stuur asseblief vir ons 'n e-pos met jou naam, telefoonnommer en e-pos adres.
Faks na epos

Hoe werk faks na e-pos?

Free fax to emailMense gebruik u gratis 086 faks nommer om dokumente na u te faks
Free fax to emailOns faks na e-pos diens verander die faks na n TIFF of PDF formaat e-pos aanhegging
Free fax to emailu onvang die faks in u e-pos
Free fax to emailStoor, druk of stuur die faks aan

Deur toe te laat dat jy jou fakse in jou e-pos onvang word kan jy die fakse enige plek, enige tyd, van enige klient ontvang.

Ontvangs van u fakse enige plek in die wereld is so maklik soos om jou e-pos te ontvang.

Jy kan enige e-pos program gebruik om jou fakse te onvang, en jy kan jou fakse ontvang na jou facebook, yahoo, gmail of hotmail e-pos diens, jy kan jou fakse enige plek in die wereld onvang.

n Gedruis tussen departemente, kontak hou met die ontvangsdame, n kollega te vra om "die faks masjien dop te hou vir n faks" is n ding van die verlede.

Om fakse in jou jou e-pos boks te onvang is nie net vinniger nie maar veiliger minder moeite vir die hele maakskappy.

Stuur die faks aan via e-pos en hou die harde kopie.

Om verskeie afdrukke van die faks na jou besigheids kollegas of vir jou baas te stuur is n ding van die velede. kliek net op die aanstuur knoppie op jou e-pos en almal onvang die faks.

Private fakse

Nou kan jou dokter die nodige dokumentasie vir jou stuur, of die bank kan vir jou daai dringende persoonlike dokument stuur, sonder dat die hele kantoor daarvan in te lig. Gemak was nog nooit so maklik nie.

Voordele om gebruik te maak van ons Gratis faks na e-pos dienste

  • Faks na e-pos is gratis vir die onvanger van die faks!
  • Onmiddelike registrasie - vul die aansoekvorm in and jou 086 faks nommer is gereed vir gebruik
  • Werk op alle e-pos programme insluitend Facebook, Hotmail, Gmail en Yahoo!
  • Onvang n lewens lange 086 faks nommer
  • Onvang jou fakse in ’n e-pos aanhegging
  • You faks nommer trek saam met jou
  • Onvang jou fakse enige plek in die wereld
  • Eko-friendelik - Geen papier is benodig om fakse te ontvang
  • Ons gratis faks na e-pos diens bespaar jou tyd en geld
  • Geen verlore fakse
  • Ons is Suid-Afrika se vinnigste groeiende faks na e-pos agent

 


Computers

 

  • free email to fax
  • free fax number
  • free fax to mail
  • free fax to email
  • free fax to email service
  • fax2email
  • fax to e-mail
  • fax to mail

fax to email contact

gratis faks na epos Privacy Policy | Contact Us | ©2002 - 2012 ComXpert International C.C. 086 628 8300


      Visit us on facebook here! Close Message

Free Fax To Email